Brenda & Willie Troue

Brenda & Willie Troue

Brenda & Willie
Jy word genooi na ons troue
06 September 2025
Ons Storie
LEWE IS MOOI
Brenda en Willie het ontmoet in Junie 2021 in 'n kuierplek. Brenda het gewerk en Willie het gaan kuier, en dus waar hy haar toe ontmoet. Willie het die aand vir almal vertel hy gaan met Brenda trou - sommer op dag 1 - en Brenda het gesê hy is simpel - maar hier is ons vandag.
​
Twee voëltjies lief vir mekaar.
HOE KOM EK DAAR
-
Vat die N4 snelweg na Witbank se kant toe.
-
Gaan verby die Solomon Mahlangu offramp waar Silver Lakes is.
-
Vat die volgende afrit wat aandui Boschkop/Donkerhoek (daar is 'n trok plek aan die linkerkant).
-
Gaan deur die klein tolhek en draai regs (dit wys Boschkop).
-
Hou aan vir 2km en dan is Rosemary Hill aan die regterkant.


Ekstra Inligting
Hierdie is ekstra inligting waarvan alle gaste bewus moet wees.
Ons sien uit om die dag met julle te deel
RSVP voor 31 Julie 2025